Psalms 88:19 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 U het geliefdes en vriende van my weggeneem. Duisternis is my enigste geselskap.
Afrikaans 1983 U laat my vriende en my bure ver van my af staan, die duisternis van die dood is my geselskap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het geliefdes en vriende van my verwyder; my vertroueling is die duisternis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U laat my vriende, die mense vir wie ek lief is, ver van my staan. Dit is alles donker rondom my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U laat almal wat vir my omgee, die rug vir my keer. Hulle gaan staan ver weg van my. My enigste geselskap is die donker skaduwees van die dood.