Psalms 88:19
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U laat almal wat vir my omgee, die rug vir my keer. Hulle gaan staan ver weg van my. My enigste geselskap is die donker skaduwees van die dood.
Compare Psalms 88:19 across all translations →