Psalms 88:19
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U laat my vriende, die mense vir wie ek lief is, ver van my staan. Dit is alles donker rondom my.
Compare Psalms 88:19 across all translations →
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)