Psalms 4:9 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal in vrede gaan lê en slaap, want U alleen, o Here, laat my veilig woon. |
| Afrikaans 1983 | Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In vrede kan ek gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want net U, Here, laat my veilig woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, ek is nie bekommerd wanneer ek gaan lê en aan die slaap raak nie, want U kan my veilig laat slaap, net U kan dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek in die aand bed toe gaan, kan ek sonder bekommernis aan die slaap raak. En ek raak dadelik aan die slaap, want by U voel ek veilig. U alleen beskerm my. |