Psalms 4:9
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As ek in die aand bed toe gaan, kan ek sonder bekommernis aan die slaap raak. En ek raak dadelik aan die slaap, want by U voel ek veilig. U alleen beskerm my.
Compare Psalms 4:9 across all translations →