Psalms 4:9
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, ek is nie bekommerd wanneer ek gaan lê en aan die slaap raak nie, want U kan my veilig laat slaap, net U kan dit doen.
Compare Psalms 4:9 across all translations →
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)