Psalms 18:51 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 U gee groot oorwinnings aan u koning; aan u gesalfde is U getrou, aan Dawid en sy nageslag vir altyd!
Afrikaans 1983 Dit is Hy wat aan sy koning groot oorwinnings gee en trou aan sy gesalfde betoon, aan Dawid en sy nageslag vir altyd!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is Hy wat aan sy koning groot oorwinnings gee, wat troue liefde bewys aan sy gesalfde, aan Dawid en sy nageslag vir altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here laat die koning wat aan Hom behoort, altyd wen teen sy vyande, Hy doen wat Hy vir sy gesalfde belowe het, vir Dawid en sy nageslag, vir altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here help sy koning. Hy maak hom ’n ware oorwinnaar. Hy is baie goed vir die koning wat Hy aangestel het. Hy is goed vir Dawid en al sy kinders, vir altyd en altyd.