Psalms 18:51
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here laat die koning wat aan Hom behoort, altyd wen teen sy vyande, Hy doen wat Hy vir sy gesalfde belowe het, vir Dawid en sy nageslag, vir altyd.
Compare Psalms 18:51 across all translations →