Psalms 18:51
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here help sy koning. Hy maak hom ’n ware oorwinnaar. Hy is baie goed vir die koning wat Hy aangestel het. Hy is goed vir Dawid en al sy kinders, vir altyd en altyd.
Compare Psalms 18:51 across all translations →