1 Kings 22:54 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Baäl gedien en aanbid. Daarmee het hy die Here die God van Israel uitgetart, net soos sy pa gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het Baäl gedien en aanbid. Hy het ook die Here die God van Israel uitgetart, net soos sy pa gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het Baäl gedien en voor hom in aanbidding gebuig. Hy het die Here, die God van Israel, getart, net soos sy vader dit gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ahasia het vir Baäl gedien en voor hom gebuig. Hy het die Here, die God van Israel, kwaad gemaak, sy pa het dit ook gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het Baäl gedien en aanbid. Soos sy pa het hy ook die Here met sy afgode verneder. |