1 Kings 22:54
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ahasia het vir Baäl gedien en voor hom gebuig. Hy het die Here, die God van Israel, kwaad gemaak, sy pa het dit ook gedoen.
Compare 1 Kings 22:54 across all translations →