1 Kings 22:54
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het Baäl gedien en voor hom in aanbidding gebuig. Hy het die Here, die God van Israel, getart, net soos sy vader dit gedoen het.
Compare 1 Kings 22:54 across all translations →