bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Psalms 13
Psalms 13
Afrikaans (NLV) 2011
1
***
2
Hoe lank sal U my bly vergeet, Here? Vir altyd? Hoe lank nog sal U anderpad kyk?
3
Hoe lank moet ek alleen planne maak, elke dag deurbring met droefheid in my hart? Hoe lank sal my vyand die oorhand hê?
4
Kyk tog en antwoord my, Here my God! Verlig tog weer my oë dat ek nie die doodslaap ingaan nie,
5
anders sê my vyand: “Ek het hom oorwin!” en is my teenstander bly oor my ondergang.
6
Maar ek maak self staat op u troue liefde. Ek wil juig omdat U my gered het. Ek wil sing tot eer van die Here omdat Hy vir my goed was.
← Chapter 12
Chapter 14 →