bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Psalms 123
Psalms 123
Afrikaans (NLV) 2011
1
Ek kyk op na U, U wat in die hemel woon.
2
Soos oë van slawe gerig is op die hand van hulle meester, soos die oë van ’n slawedogter gerig is op die hand van haar werkgeefster, so is ons oë gerig op die Here ons God totdat Hy genadig is oor ons.
3
Wees genadig oor ons, Here, wees ons genadig, want ons het baie veragting verduur.
4
Ons het baie spot verduur van hoogmoediges, en veragting van die hooghartiges.
← Chapter 122
Chapter 124 →