bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
/
Psalms 123
Psalms 123
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
1
Ek staan soos ’n bedelaar voor die Here wat oor alles regeer.
2
Ons kyk op na die Here, ons God, soos werkers na hulle baas.
3
Ons sal ons hande in afhanklikheid na die Here toe uitsteek en Hy sal vir ons goed wees. Wees goed vir ons, Here, wees baie goed vir ons! Ons het genoeg daarvan gehad om gespot te word.
4
Ons is moeg vir die arrogansie van mense wat dink hulle is beter as ander. Mense wat te veel van hulleself dink, dink ook dat hulle op ander kan neersien.
← Chapter 122
Chapter 124 →