bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Psalms 123
Psalms 123
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
1
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Here, U wat in die hemel op u troon sit, ek kyk op na U toe.
2
U moet weet, ons kyk na ons God die Here soos slawe kyk na hulle eienaars, soos 'n slavin kyk na die vrou aan wie sy behoort, en ons wag dat Hy genadig moet wees vir ons.
3
Here, U moet genadig wees vir ons, genadig, want ons wil hê dat mense moet ophou om ons te verneder.
4
Ons wil hê dat hoogmoedige mense moet ophou om ons te spot en te verneder.
← Chapter 122
Chapter 124 →