bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Psalms 100
Psalms 100
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
1
'n Psalm. Om dankie te sê. Almal op die aarde, julle moet juig vir die Here.
2
Julle moet bly wees en julle moet die Here dien, julle moet voor Hom kom sing.
3
Julle moet weet dat die Here God is. Hy het ons gemaak, en ons is Syne, ons is sy volk, ons is die skape wat aan Hom behoort.
4
Julle moet deur sy poorte inkom en vir Hom dankie sê, julle moet voor sy tempel kom staan en julle moet Hom prys. Julle moet vir Hom dankie sê, julle moet sy Naam prys.
5
Want die Here is goed, Hy doen altyd wat Hy belowe het, Hy bly dieselfde vir elke geslag.
← Chapter 99
Chapter 101 →