bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Psalms 133
Psalms 133
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
1
'n •Pelgrimslied. Van Dawid. Kyk hoe goed, hoe mooi is dit as •broers ook saam woon.
2
Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop oor die kraag van sy klere.
3
Dit is asof die dou van Hermon afkom op die Sionsberge; want daar beveel die Here sy seën, lewe vir altyd.
← Chapter 132
Chapter 134 →