bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Psalms 134
Psalms 134
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
1
'n •Pelgrimslied. Kom! Prys die Here, julle almal, diensknegte van die Here, wat snags diens verrig in die huis van die Here.
2
Hef julle hande op na die heiligdom en prys die Here.
3
Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.
← Chapter 133
Chapter 135 →