bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Psalms 123
Psalms 123
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
1
'n •Pelgrimslied. Na U kyk ek op, U wat in die hemel woon.
2
Kyk, soos die oë van slawe gerig is op die hand van hulle eienaar, soos die oë van 'n slavin gerig is op die hand van haar eienares, so is ons oë gerig op die Here ons God totdat Hy ons genadig is.
3
Wees ons genadig, Here, wees ons genadig; want ons het meer as genoeg gehad van minagting;
4
tot in ons diepste wese het ons meer as genoeg gehad van die spotlag van selfvoldane mense, van die minagting deur hooghartiges.
← Chapter 122
Chapter 124 →