bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Psalms 100
Psalms 100
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
1
'n Psalm. Vir lofprysing. Juig tot eer van die Here, o ganse aarde!
2
Dien die Here met blydskap, kom in sy teenwoordigheid met 'n gejubel.
3
Erken dat die Here God is; Hy het ons gemaak; aan Hom behoort ons, sy volk, die kleinvee wat Hy laat wei.
4
Gaan sy poorte binne met lofprysing, sy voorhowe met 'n loflied; loof Hom, prys sy Naam.
5
Want die Here is goed, vir ewig duur sy troue liefde, van geslag tot geslag sy trou.
← Chapter 99
Chapter 101 →