bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 1983
/
Psalms 123
Psalms 123
Afrikaans 1983
1
'n Pelgrimslied. Ek sien na U op, U wat uit die hemel heers.
2
Soos die oë van 'n slaaf gerig is op die hand van sy eienaar, soos die oë van 'n slavin gerig is op die hand van haar eienares, so is ons oë gerig op die Here ons God, totdat Hy Hom oor ons ontferm.
3
Ontferm U oor ons, Here, ontferm U oor ons, want ons het meer as genoeg veragting gehad,
4
meer as genoeg spot van oormoedige mense, veragting van hovaardiges.
← Chapter 122
Chapter 124 →