Psalms 84:13 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Here, die Almagtige, gelukkig is hy wat op U vertrou.
Afrikaans 1983 Here, Almagtige, dit gaan goed met die mens wat op U vertrou!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, Heerser oor alle magte, gelukkig is mense wat op U vertrou!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U wat oor alles regeer, dit gaan goed met 'n mens wat glo dat U hom sal help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ons op U vertrou, sal U vir ons gee wat ons nodig het. Here, U is die groot Bevelvoerder wat alles kan doen. Die mens wat op U vertrou, is die gelukkigste van almal.