Psalms 84:13
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As ons op U vertrou, sal U vir ons gee wat ons nodig het. Here, U is die groot Bevelvoerder wat alles kan doen. Die mens wat op U vertrou, is die gelukkigste van almal.
Compare Psalms 84:13 across all translations →