Psalms 83:19 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 sodat hulle kan weet net u Naam is die Here, die Allerhoogste, oor die hele aarde.
Afrikaans 1983 laat hulle besef dat alleen U die Naam “Here” het, U, die Allerhoogste oor die hele aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan sal hulle weet dat net U, wie se Naam Here is, die Allerhoogste is oor die hele wêreld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet besef dat U die Hoogste God oor die hele aarde is, net U is God, u Naam is Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat hulle besef hoe groot en sterk U regtig is. Verander hulle lewe in een groot nagmerrie. Hulle moet weet dat U alleen God is, niemand anders nie. U Naam is Here. U regeer oor die hele aarde.