Psalms 83:19
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Laat hulle besef hoe groot en sterk U regtig is. Verander hulle lewe in een groot nagmerrie. Hulle moet weet dat U alleen God is, niemand anders nie. U Naam is Here. U regeer oor die hele aarde.
Compare Psalms 83:19 across all translations →