Psalms 81:17 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Hy sal julle versadig met die beste koring. Ek sal julle versadig met heuning uit ’n rots. |
| Afrikaans 1983 | Maar vir julle sal Hy voed met die beste koring, julle versadig met heuning uit 'n rots. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Hy sal Israel met die beste koring voed. “Uit 'n rots sal Ek jou met heuning versadig.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek sou julle laat eet het van die beste koring, ek sou vir julle heuning uit die rotse gegee het, meer as genoeg.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met God se kinders sal dit anders wees. Vir julle sal Hy die heel beste gee, die lekkerste kos wat jy jou kan voorstel. |