Psalms 81:17
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Hy sal Israel met die beste koring voed. “Uit 'n rots sal Ek jou met heuning versadig.”
Compare Psalms 81:17 across all translations →
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)