Psalms 76:13 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Hy breek die moed van prinse; konings van die aarde is bang vir Hom.
Afrikaans 1983 vir Hom wat die oormoed van maghebbers breek, vir Hom voor wie die konings van die aarde sidder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy ontneem •leiers die moed – Hy wat vreesaanjaend is vir die konings van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy verneder leiers wat hoogmoedig was, die konings van die aarde moet Hom eer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die regeerders van hierdie wêreld is niks voor Hom nie. Hy breek sommerso hulle mag. Hulle staan maar net in ontsag voor sy grootheid.