Psalms 76:13
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die regeerders van hierdie wêreld is niks voor Hom nie. Hy breek sommerso hulle mag. Hulle staan maar net in ontsag voor sy grootheid.
Compare Psalms 76:13 across all translations →
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)