Psalms 57:12 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag U verhewe wees tot bo die hemele, o God, en u heerlikheid erken word oor die hele aarde. |
| Afrikaans 1983 | Toon u grootheid, o God, hoog bo die hemel, hoog bo die aarde u mag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verhef U bo die hemele, o God, u heerlikheid oor die hele aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U moet vir almal wys dat U die Groot Koning is van die hemel en van die hele aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, wys asseblief vir ons dat U die grootste is. Selfs nie eens in die hemel is iemand wat belangriker is as U nie! U is so groot dat elkeen op aarde dit moet kan raaksien. |