Psalms 57:12
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God, wys asseblief vir ons dat U die grootste is. Selfs nie eens in die hemel is iemand wat belangriker is as U nie! U is so groot dat elkeen op aarde dit moet kan raaksien.
Compare Psalms 57:12 across all translations →