Psalms 40:18 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is arm en behoeftig, maar die Here dink aan my. U is my hulp en my redder. My God, moet tog nie uitstel nie.
Afrikaans 1983 Ek is hulpeloos en arm, maar die Here dink aan my. U is my hulp en my redder; my God, moet tog nie talm nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is magteloos en behoeftig, maar my Heer sal aan my dink. U is my hulp, my bevryder. My God, moenie talm nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En ek? Ek kan myself nie help nie, ek het niks, dit is my Here wat vir my sorg. Dit is U wat my sal help en my vry sal maak. My God, U moenie wag nie, U moet gou kom!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is in die moeilikheid. Niemand help my nie. Ek het hulp nodig. Die Here sal my nie vergeet nie. U sal my help. U sal my red. My God, moet asseblief nie langer wag nie!