Psalms 40:18
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En ek? Ek kan myself nie help nie, ek het niks, dit is my Here wat vir my sorg. Dit is U wat my sal help en my vry sal maak. My God, U moenie wag nie, U moet gou kom!
Compare Psalms 40:18 across all translations →