Psalms 34:23 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Maar hulle wat die Here dien, sal Hy bevry. Nie een wat by Hom skuil, sal veroordeel word nie.
Afrikaans 1983 Die Here maak sy dienaars vry. Wie by Hom skuil, sal nie as skuldige behandel word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die Here red die lewens van sy diensknegte en niemand wat by Hom skuil, sal boet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here red die lewe van die mense wat Hom dien. Mense wat vra dat Hy hulle moet beskerm, sal nie skuldig wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here red almal wat Hom dien se lewe. As jy op die Here vertrou om jou op te pas, sal Hy jou nie veroordeel nie.