Psalms 34:23
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here red die lewe van die mense wat Hom dien. Mense wat vra dat Hy hulle moet beskerm, sal nie skuldig wees nie.
Compare Psalms 34:23 across all translations →
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)