Proverbs 6:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Hart wat goddelose verbeeldings bedink, voete wat vinnig is om na onheil te hardloop, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n hart wat slegte planne beraam, voete wat agter kwaad aanloop, |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop, |
| Afrikaans 1983 | gedagtes wat met komplotte besig is, voete wat net een koers ken, dié van die kwaad, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n hart wat bose planne smee, voete wat gou is om na die kwaad te hardloop, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | wanneer hulle slegte planne maak teen ander mense, wanneer hulle haastig is om verkeerd te doen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n hand wat ander se ondergang bewerk, ’n hart wat net slegte dinge dink, voete wat haastig na die kwaad toe hardloop, |