Matthew 9:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En kyk, 'n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing siek was, het agter hom aangekom en die soom van sy kleed aangeraak.
Afrikaans (NLV) 2011 Onderweg het ’n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, van agter af na Jesus toe gekom en aan die soom van sy bo-kleed geraak,
Afrikaans 1933/1953 En daar het 'n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, van agter gekom en die soom van sy kleed aangeraak.
Afrikaans 1983 'n Vrou wat al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, het nader gekom en van agter af aan die soom van sy klere geraak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar het toe skielik 'n vrou wat al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, van agter af nader gekom en die soom van sy bokleed aangeraak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Terwyl hulle loop, het daar 'n vrou van agter gekom en sy het aan die soom van Jesus se klere geraak. Sy was siek, sy het twaalf jaar lank aangehou bloei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onder die mense was daar ’n vrou wat twaalf jaar lank al vreeslik gebloei het. Niks wou help nie en