Leviticus 25:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as 'n dagloner en as 'n bywoner moet hy by jou wees en jou dien tot die jubeljaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Behandel hulle eerder soos gehuurde werkers of soos vreemdelinge wat by julle bly. Hulle sal in julle diens wees tot die Jubeljaar toe.
Afrikaans 1933/1953 Soos 'n dagloner, soos 'n bywoner moet hy by jou wees; tot die jubeljaar toe moet hy by jou dien;
Afrikaans 1983 Jy moet hom soos 'n dagloner of soos 'n bywoner behandel. Hy moet tot die hersteljaar in jou diens bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos 'n dagloner, soos 'n bywoner moet hy by jou wees. Tot die jubeljaar moet hy by jou werk,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy moet vir jou soos 'n dagloner of 'n bywoner wees, en hy moet vir jou werk net tot die Hersteljaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet hom behandel soos iemand wat tydelik in jou diens is, of soos ’n werknemer wat in jou huis woon. Laat hy in jou diens bly tot in die hersteljaar.