Judges 6:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Gideon vir God: As U Israel deur my hand verlos soos U gesê het,
Afrikaans (NLV) 2011 Gideon het vir God gesê: “As dit regtig so is soos U gesê het dat U die Israeliete deur my gaan bevry, wys dit tog vir my.
Afrikaans 1933/1953 Toe het G¡deon met God gespreek: As U werklik deur my hand Israel wil verlos soos U gespreek het --
Afrikaans 1983 [36-37] Gideon het vir God gesê: “Ek sal weet dat U deur my vir Israel wil red soos U beloof het, as ek 'n stukkie vlieswol op die dorsvloer sit en daar kom dou op die wol terwyl die grond droog bly.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Gideon vir God: “As U werklik deur my toedoen Israel wil verlos, soos U gesê het –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gideon het vir God gesê: “U het gesê U wil my gebruik om die Israeliete te red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [36-37] Toe sê Gideon vir God: “As U my regtig gaan gebruik om Israel te verlos soos U belowe het, bewys dit vir my. Ek sit hierdie stukke wolmat op die dorsvloer neer. As die mat môre nat is van die dou en die grond rondom is droog, sal ek weet dat U my gaan help soos U belowe het.”