John 9:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek moet die werke doen van Hom wat My gestuur het, terwyl dit dag is: die nag kom, wanneer niemand kan werk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons moet aanhou om die werke te doen van Hom wat My gestuur het — terwyl dit nog dag is; die nag is in aantog, wanneer niemand meer kan werk nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek moet die werke doen van Hom wat My gestuur het, so lank as dit dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie.
Afrikaans 1983 So lank as dit nog dag is, moet ons die werk doen van Hom wat My gestuur het; die nag kom, wanneer niemand kan werk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons moet die dade doen van Hom wat My gestuur het terwyl dit nog dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het My na die wêreld gestuur. Hy wil hê ons moet vir die mense wys wat Hy kan doen terwyl dit nog dag is. Die nag kom en in die donker kan niemand werk nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons almal moet saamwerk om te wys wat God vir mense kan doen terwyl ons nog kan. Daarvoor het Hy My mos gestuur. Daar gaan ’n stadium kom wanneer ons dit nie meer sal kan doen nie.