John 9:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy ouers het hulle geantwoord en gesê: Ons weet dat dit ons seun is en dat hy blind gebore is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ons bevestig dat hy ons seun is en dat hy blind gebore is,” het sy ouers geantwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy ouers antwoord hulle en sê: Ons weet dat hy ons seun is en dat hy blind gebore is; |
| Afrikaans 1983 | “Ons weet dat hy ons seun is en dat hy blind gebore is,” het sy ouers geantwoord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy ouers antwoord toe: “Ons weet dat hy ons seun is en dat hy blind gebore is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy ouers het gesê: “Ons weet hy is ons seun. Ons weet hy was blind toe hy gebore is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [20-21] “Ja, dit is ons seun dié. Julle kan ons maar glo, hy kon nog nooit sien nie,” antwoord sy ouers. “Hoe is dit dan dat hy nou skielik kan sien?” wou die Fariseërs weet. “Nee, nou vra julle ons vas. Ons weet nie. Ons het geen idee wie sy oë gesond gemaak het nie. Maar daar staan hy. Hoekom vra julle hom nie self nie? Hy’s mos al ’n grootmens. Hy kan darem seker vir homself praat.” |