John 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Jesus antwoord hulle: My Vader werk tot nou toe, en Ek werk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Jesus het teenoor hulle reageer: “My Vader werk tot nou toe, en ook Ek is aan die werk.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus het hulle geantwoord: My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook. |
| Afrikaans 1983 | Maar Jesus het Hom teen hulle verweer: “My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Jesus het hulle geantwoord: “My Vader is tot nou toe aan die werk, en Ek is ook aan die werk.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gesê: “My Vader werk nog altyd, ook op die Sabbatdag. Daarom doen Ek dit ook.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het Homself verdedig: “My Vader werk reg deur tot nou toe, sabbat of nie. Net so werk Ek ook.” |