John 10:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die Jode weer klippe opgetel om hom te stenig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Jode het weer klippe opgetel om Hom te stenig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Jode het toe weer klippe opgetel om Hom te stenig. |
| Afrikaans 1983 | Die Jode het toe weer klippe opgetel om Hom te stenig, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Jode het weer klippe opgetel om Hom te stenig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode het toe weer klippe opgetel om Jesus dood te gooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Joodse leiers het niks daarvan gehou nie. Hulle wou Jesus sommer daar en dan met klippe doodgooi. |