Jeremiah 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sit die vaandel op na Sion; trek terug, bly nie, want Ek bring onheil uit die noorde en 'n groot verwoesting. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Stuur ’n sein na Jerusalem en waarsku hulle: ‘Moenie wag nie, vlug vir julle lewens!’ Ek bring ’n groot ramp oor julle uit die noorde.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Steek op die banier na Sion toe! Vlug, bly nie staan nie! Want Ek bring 'n onheil uit die Noorde en 'n groot verwoesting. |
| Afrikaans 1983 | Swaai die vaandel: Na Sion toe! Soek veiligheid, moenie talm nie! Ek, die Here, laat onheil uit die noorde kom, 'n groot ramp. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hou 'n banier omhoog in die rigting van Sion! Soek skuiling! Moenie stil staan nie! Want Ek bring onheil uit die noorde – 'n groot ineenstorting.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hou 'n vlag op in die lug, na Sion toe, soek plek om weg te kruip, moenie staan nie, want Ek laat vyande kom uit die noorde, en dit sal baie sleg gaan met julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Stuur ’n sein na Jerusalem toe en waarsku hulle: Moenie wag nie, vlug vir julle lewe! Ek bring ’n groot ramp oor julle. Dit sal uit die noorde na julle toe aankom. |