Galatians 5:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Bietjie suurdeeg maak die hele deeg suur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onthou: ’n Bietjie suurdeeg maak die hele deeg suur. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Bietjie suurdeeg maak die hele deeg suur. |
| Afrikaans 1983 | 'n Bietjie suurdeeg deurtrek die hele deeg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Bietjie suurdeeg maak al die deeg suur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet onthou 'n klein bietjie suurdeeg laat al die deeg rys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou, ’n klein bietjie suurdeeg maak immers ’n groot stuk deeg suur. |