Exodus 20:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag nie doodslaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie mense doodmaak nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag nie doodslaan nie. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie moord pleeg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag nie moord pleeg nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy mag nie iemand vermoor nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy mag nie iemand anders doodmaak nie. |