2 Kings 12:22 — Compare Translations

1 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die moordenaars was Sabad, die seun van Simat, en Josabat, die seun van Somer. Na sy dood is Joas by sy voorouers in die Stad van Dawid begrawe. Hy is deur sy seun Amasia opgevolg.