2 Kings 12:22
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die moordenaars was Sabad, die seun van Simat, en Josabat, die seun van Somer. Na sy dood is Joas by sy voorouers in die Stad van Dawid begrawe. Hy is deur sy seun Amasia opgevolg.
Compare 2 Kings 12:22 across all translations →