2 Chronicles 19:16 — Compare Translations

1 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans 1933/1953 Toe die Arameërs dan sien dat hulle voor Israel verslaan was, het hulle boodskappers gestuur en die Arameërs laat uittrek wat oorkant die Eufraat was, met Sofag, die leërowerste van Hadar,ser, op hulle voorpunt.